Modulekode | TKS 222 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Kleedstofstrukture: Inleiding tot kleedstofstrukture. Weefstowwe, breistowwe, nie-geweefde strukture en saamgestelde strukture. Afwerkings en kleurprosesse: Inleiding tot kleedstofafwerking. Voorbereidende en finale afwerkings. Afwerkings vir spesiale doeleindes: duursaamheid; gemak en beskerming; makliker versorging; estetiese aantreklikheid. Gekleurde en bedrukte tekstiele. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | TKS 212 GS |
Kontaktyd | 1 ppraktiese sessie per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Verbruikerswetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App